50% OFF! Hot items selling fast—Grab them before they're gone!

50% OFF! Hot items selling fast—Grab them before they're gone!

Veldgids Tot Bome Van Suider-Afrika

$27.20 $34.00

  • Unconditional Satisfaction Guarantee
  • No Shipping Fees Above 30
  • 2 Months to Decide. Returns Simplified.
SKU: FBER1170169

Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe. Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe fotos en n nuwe seksie van 87 bladsye met fotos van die hele boom maak di gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld.

Suider-Afrika het n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies. Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en di wat waarskynlik die meeste tegekom word. Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfotos van die diagnostiese dele van die plant. Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.

Shipping Info Standard Shipping
Cost: $25/Free Shipping We offer free shipping on orders over $30. Please check the free - shipping eligibility at checkout.
Delivery Time: It usually takes [3-5] business days for standard shipping. Please note that this is an estimated time frame and may be affected by local holidays, and unforeseen circumstances.

Related products